‘n Nuwe Kategismus: Na die dood
The dogmas of the quiet past are inadequate to the stormy present. The occasion is piled high with difficulty, and we must rise with the occasion. As our case is new, so we must think anew and act anew – Abraham Lincoln
‘n Nuwe Kategismus: Na die dood
Vraag:
Wat gebeur na die dood met diegene wat nie met Christus in geloof verenig is nie?
Antwoord:
By die oordeelsdag sal hulle die vreeslike, maar regverdige, straf van veroordeling teen hulle kry. Hulle sal uit die gunstige teenwoordigheid van God in die hel gewerp word waar hulle ernstig maar regverdig vir altyd gestraf sal word.