Liefde: Wat is dit? (4)
The two greatest failures of leaders are indecisiveness in times of urgent need for action and dead certainty that they are right in times of complexity – Michael Fullan
Liefde: Wat is dit? (4)
Hierdie klink na ‘n dom vraag – ons weet tog almal wat liefde is. Op 15 September 2007 lewer Dallas Willard ‘n referaat by die American Association of Christian Counselors se konferensie. Sy onderwerp was: Getting Love Right. Dallas Willard was Professor aan die University of Southern California’s School of Philosophy. Hy was ‘n leraar in die Southern Baptist Church. Sy bekendste werke is In Search of Guidance en the Divine Conspiracy. Met sy sterk filosofiese en sielkundige agtergrond het hy ‘n baie interessante aanslag op die onderwerp. Kom ons kyk na ‘n paar gedagtes uit hierdie referaat.
Kom ons kyk nou weer na van Paulus se stellings waarna ons vantevore gekyk het: