Die Evangelie volgens Lukas: Jesus op pad na die kruis (Luk 23:26-32) – Francois Malan
Lukas se berig oor Jesus se weg na die kruis is kunstig opgebou. Verse 27-31 kom slegs in Lukas voor. Vers 32 stem ooreen met Johannes 19:18 aan die begin van sy weergawe van die kruisiging. Die ander Evangelies vertel...