Paulus in die tronk – Francois Malan
Willie vra: Kan n mens aanvaar dat Lukas by Paulus was tydens sy gevangeneskap tot en met sy dood is ? Indien wel , weet ons of hy dalk in meer detail hieroor geskryf het wat nie in die Bybel...
Willie vra: Kan n mens aanvaar dat Lukas by Paulus was tydens sy gevangeneskap tot en met sy dood is ? Indien wel , weet ons of hy dalk in meer detail hieroor geskryf het wat nie in die Bybel...
Die teenstelling in Handelinge 9:7 en Handelinge 22:9 Dit is vir my so lekker om te sien dat mense die Bybel so fyn lees. Dit beteken iemand het met hulle hele hart en met passie die Bybel gelees en op...
Loraine vra:
Ek wil graag weet in Lukas 23 vers 42 lees ons van die een kwaaddoener wat aan Jesus sê om aan hom te dink in Sy koninkryk. Jesus het hom geantwoord en gesê voorwaar Ek sê vir jou dat jy vandag saam met My in die Paradys sal wees. Kan ek dit so verstaan dat Jesus toe Hy sy asem uitblaas na die Paradys gegaan het, m.a.w Sy Siel het opgegaan na die hemel of dan die Paradys. Wat ek ook raak lees is dat die man van Jesus se koninkryk praat en Jesus van die Paradys. Ek sal dit waardeer as iemand my in geheel kan verduidelik van Jesus se woorde van Paradys en dan was Hy in die graf en het weer na die 3de dag opgestaan en het opgevaar na die hemel.
Piet vra:
Bespreek of verduidelik Lukas 8:18 aan my asseblief.