Die Openbaring aan Johannes – Vir ewig saam met God (21:5-8) – Francois Malan
In 21:5-8 is God self aan die woord (Hy wat op die troon sit): 21:5-7 God se aankondiging dat Hy alles nuut maak, word versterk met die finale uitspraak: Dit is gedoen/afgehandel! Ek is die Alfa en die Omega (1:8;...