Mense en Redding: Hebreërs en die ander briewe in die Nuwe Testament (3) – Jan van der Watt
Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. Jakobus argumenteer soortgelyk oor geloof (Jak 2:14-26). Geloof sonder werke is dood, met ander woorde, as...