www.bybelkennis.co.za Blog
Die Groot Geloofswoordeboek: Nagmaal
Nagmaal
In die nagmaal word die dood van die Here Jesus herdenk en verkondig totdat Hy weer kom (1 Kor 11:26). Volgens die *Sinoptiese Evangelies (*Sinoptiese probleem) het die Here Jesus self die nagmaal ingestel tydens die Paasfees die aand voor Hy gekruisig is. Tydens die instelling het Hy eenvoudige maar heel ongewone woorde gebruik waaroor in die loop van die geskiedenis baie nagedink is.
1Korintiërs 15:35 58DOODSESTILTEJohann Voges (2021) Daar is ʼn doodse stilte op daai oomblikMet jou gebore raak en as jy heengaanStomgeslaan vir ʼn morsdoodse wylewaar jy by iemand se sterfbed staan…Heilige stilte by daai oomblik van oorlyewaar jou dink en voel...
‘n Leser vra, Ek het beide my ouers op ‘n jong ouderdom verloor. 16 en 28 onderskeidelik. Ek is nou 38 en het nou my eie gesin. Ek leer my kinders baie oor my ouers omdat hulle nooit die voorreg...
‘n Leser vra, Ek wil die Bybel in hoofstuk volgorde leer ken en verstaan, ingesluit waar op die wereldkaart hierdie gebeure plaasvind, die storie, die verspreiding van mense asook die geloofskennis wat uit elke hoofstuk spruit Dr Johann Voges Antwoord...
‘n Leser vra Was die dissipels gedoop. Waar in die woord word dit bevestig Dr Johann Voges antwoord Ons lees nêrens in die Bybel dat enige van Jesus se dissipels gedoop is nie. Jesus is wel gedoop, maar sy doop...