Aborsie: Etiese argumente vir en teen aborsie
Aborsie is moreel verkeerd |
Aborsie is moreel geregverdig |
|
o Die reg om oor haar eie toekoms te besluit. o Die reg om besluite te neem sonder enige morele of wetlike ingryping van ander. |
Die kernverskil tussen die twee groepe is:
(a) Die status van die fetus. Is die fetus ʼn volwaardige persoon met sekere regte of is die fetus slegs ʼn potensiële persoon sonder enige regte?
(b) Die regte van die vrou teenoor die regte van die fetus. Weeg die regte van die vrou swaarder as die regte van die fetus? Kanselleer haar regte enige moontlike regte wat die fetus mag hê, uit?
;Die probleem is dat hierdie ʼn emosionele debat is en dat die twee kante nie na mekaar luister nie. Daarom is dit belangrik om te hoor wat die verskillende godsdienste oor aborsie te sê het. Dit gaan ons in die volgende artikel bespreek.
Outeur: Dr Coen Slabber