Die Groot Geloofswoordeboek: Pastorale Briewe
Die Groot Geloofswoordeboek: Pastorale Briewe
Pastorale Briewe
1 en 2 Timoteus en Titus word die Pastorale Briewe genoem omdat dit soveel pastorale raad aan Timoteus en Titus gee oor hulle bediening in die gemeente. Dit verskil heeltemal van die ander briewe wat aan gemeentes gerig was en nie aan individue soos hierdie drie nie.
Skrywer: Prof Adrio König