Die Kedronspruit
Die Kedronspruit – Francois Malan
Rina vra:
Ek wil graag meer uitvind van die Kedronspruit. Dit blyk dat die bloed van die offerdiere in die spruit afgespoel het en die water donker verkleur het, vandaar die naam?
Rina vra:
Ek wil graag meer uitvind van die Kedronspruit. Dit blyk dat die bloed van die offerdiere in die spruit afgespoel het en die water donker verkleur het, vandaar die naam?
Jan Smith vra:
Baie simbole wat jou geestelik kan beïnvloed: Corne se vraag verwys: ‘n Tyd gelede gee iemand my ‘n stel DVD’s waarin ‘n persoon volledig en met fotobewyse uitwei oor Vrymesselaarstekens in omtrent al wat ‘n kerk is in Suid Afrika.
Jou werk, jou verlengstuk?
Wanneer ek en jy in ’n posisie is waar ons ons spesiale talente en gawes as ons dagtaak kan uitleef, is ons bevoorreg. Want dan vind ons rede vir ons bestaan, geniet ons wat ons doen en is ons werk vir ons ’n verlengstuk van onsself. Die kanse is dan ook goed dat ons die spesiale roeping wat God vir ons hier op aarde beplan het, uitleef.
Luzell vra:
Ek wil graag my huis –kamer vir kamer deure, venster, elke hoek van my huis my en elke hoef van my erf salf. ek is opsoek na goeie riglyne en stukke uit die Bybel uit om dit te doen. Hoe gaan ek te werk?