Author: Mitch Kalp

image_pdfimage_print

Die Groot Geloofswoordeboek: Sonde en genade

Die Groot Geloofswoordeboek: Sonde en genade

Sonde en genade Skepping-sondeval-verlossing Wet en evangelie Koninkryk Verbond

Verskillende groepe het elk hul eie kernbegrippe (sleutels) waar­mee hulle die Bybel probeer “oopsluit”.

Ons het hier vyf sulke sleutelbegrippe of grondmotiewe. Dis veral die *Evangelicals (“Evangeliese Christene” gee nie die teg­nie­se term goed weer nie, maar word dikwels daarvoor ge­bruik) wat “sonde en genade” gebruik terwyl die Gereformeerdes die By­bel probeer oopsluit met die sleutel “skepping-sondeval-ver­los­sing”.

Net soos hy met leë hande die wêreld ingekom het, verlaat hy dit ook weer met leë hande

Net soos hy met leë hande die wêreld ingekom het, verlaat hy dit ook weer met leë hande – Coen Slabber

Ongeveer 30 miljoen stukke bagasie word jaarliks deur lugrederye verloor. Al hierdie stukke wat nie opgeëis word nie, beland uiteindelik in die Unclaimed Baggage Center in Scottsboro, Alabama. Hier kan mense hierdie stukke koop teen winspryse. Een kliënt beskryf dit as ‘n skattejag. Ongeveer 7 000 nuwe items kom elke dag daar aan.

Is karate sonde?

Is karate sonde? – Kobus Kok

Pieter vra:

Goeie Dag Wat is die kerk se standpunt teenoor Karate? Is dit verkeerd van kinders om dit te doen, gegee karate is nie alles in hulle lewe nie, en doen nog ander sport. Doen die kind sonde soos dit wel in baie kerk mense oë gesien word.

image_pdfimage_print