Die Groot Geloofswoordeboek: Heilsorde
Die Groot Geloofswoordeboek: Heilsorde
Die begrip “heilsorde” word soms in die plek van *heilsweg gebruik. Die gedagte is dan dat daar ‘n bepaalde volgorde is waarin ‘n mens aan die heil deel kry.
Die begrip “heilsorde” word soms in die plek van *heilsweg gebruik. Die gedagte is dan dat daar ‘n bepaalde volgorde is waarin ‘n mens aan die heil deel kry.
Heiliging/Heiligmaking • Vereniging met Christus • Krisisse
Wanneer die begrip *heilsweg bespreek word, word beklemtoon dat dit om een sentrale ervaring gaan en dat sake soos *wedergeboorte en *bekering nie verskillende ervarings is wat na mekaar volg nie. Dit is egter anders by heiligmaking.
Dit is, net soos “amen”, ‘n Hebreeuse woord wat nie vertaal is nie, maar net in ons letters oorgeskryf is.
Heil – ‘n omvattende begrip
Die groep woorde wat hier saam behandel word, kan vir baie lesers na strange bedfellows lyk, maar dit sal gaandeweg duidelik word dat hulle baie goed by mekaar pas.