Gaan die Jode hemel toe?
Gaan die Jode hemel toe? – Kobus Kok
Benita vra:
Wat bedoel Paulus in Romeine 11:25-26?
Benita vra:
Wat bedoel Paulus in Romeine 11:25-26?
Het jy geweet? Begrafnisse – Jan van der Watt
Lyke moes in die Joodse tradisie so gou moontlik begrawe word (Deuteronomium 21:23; Handelinge 5:5-6, 10), waarskynlik omdat die klimaat so warm is in Palestina, maar ook omdat lyke as ritueel onrein gesien is.