Die ouderdom van die aarde
Die ouderdom van die aarde – Coen Slabber
Anton vra:
Hoe oud is die aarde? Hoe waar is die “gap-teorie”? Is daar ‘n lang tydperk wat afgespeel het tussen Genesis 1:1 en Genesis 1:2?
Anton vra:
Hoe oud is die aarde? Hoe waar is die “gap-teorie”? Is daar ‘n lang tydperk wat afgespeel het tussen Genesis 1:1 en Genesis 1:2?
Stephen Hawking, bekende fisikus, het onlangs verklaar: “the universe can and will create itself from nothing.” Een van die redes vir hierdie stelling is dat daar ʼn wet op swaartekrag is. In die proses kom hy in stryd met Sir Isaac Newton, een van die invloedrykste fisici in die geskiedenis van die mensdom.
Wat het die mense destyds gedoen as hulle siek geword het? Om die vraag te beantwoord, moet ons eers uitvind hoe hulle destyds oor siekte gedink het.
Op skool het ons klomp “rugbyspelers” nooit gedigte ernstig opgeneem nie. Met sarkastiese knipoog onder mekaar en gesnork het ons na gedigte geluister soos “My meisie is ’n nartjie, haar mond soos die van ’n varkie”. Dit staan ver van die harde werklikheid op die rugbyveld. Jy kon eenvoudig nie ernstig wees oor iets soos ’n gedig nie.