Die Groot Geloofswoordeboek: Die Erfsonde

“Erfsonde” is ‘n snaakse woord. ‘n Mens kan tog nie sonde erf soos jy blou oë van jou ouers “erf” nie. *Sonde is ‘n verhoudingsaak, ‘n morele saak.

Engele
In die vorige skrywe het ons na die Ou Testamentiese Apokriewe boeke gekyk. Vandag kyk ons na die Nuwe Testamentiese Apokriewe boeke.
Ekumene
Die woord “ekumene” is ‘n Griekse woord wat “die hele bewoonde wêreld” kan beteken.