Die Handelinge van die Apostels (1:1 – 5) – Francois Malan
1:1 Die boek Handelinge begin met ’n verwysing na ‘die eerste berig’ (logos woord, boodskap, verhaal, boek, berig) wat ook aan Theofilus opgedra is, naamlik die Evangelie volgens Lukas (vgl. Luk 1:3). Daarom is die skrywer van Handelinge dieselfde persoon...