New Age-skool – Hermie van Zyl
Liesl vra My kind is in ‘n skool wat so ‘n halwe mengsel van Hindoe en Christenskap uitleef. Ongetwyfeld glo elke onderwyser aan karma, en die basis van die skool is dié van madame Blavatsky (teosofie). Ek is grootgemaak in...