Die teleologiese argument vir die bestaan van God (2)
Die teleologiese argument vir die bestaan van God (2) – Gerhard van Rooyen
In die vorige gedeelte het ons gekyk na die werk van Thomas van Acquinas, William Paley, en David Hume. Vandag kyk ons na die siening van Immanuel Kant en Charles Darwin se argument teen die teleologiese argument.