Geneeskunde in die Bybel (4)
Geneeskunde in die Bybel (4) – Coen Slabber
Jesus Christus en siekte
Dwarsdeur die evangelies lees ons van Jesus se genesende optredes. Twee aspekte word beklemtoon:
1. Die klem op sy rol as geneser; en
2. Die belangstelling wat sy optrede van omstanders gekry het.
Kom ons kyk na ʼn paar aspekte van Jesus se rol as Geneser: