Die merk van die dier – Hermie van Zyl
Vraag: Michele vra: Ek het vandag ‘n video ontvang waarin Walter Veith vertel van die merk van die dier. Dit is glad nie soos ek dit voorheen verstaan het nie. Die video sê die merk is iets wat nog kom:...

24:1 Die vers sluit direk by die vorige aan. Die vroue wat vir die Sondagmôre se salwing voorberei het, is baie vroeg skemer op die eerste dag van die week na die graf met (hulle) geurige speserye. Daarmee wou hulle...
23:50-51 ‘En kyk…’ Lukas vra die leser se aandag vir hierdie volgeling van Jesus, wat tot dusver in die geheim, in sy hart, ’n Jesusvolgeling was, maar wat nou openlik daarmee uitkom. Lukas noem sy naam Josef. Ragel het haar...
23:44 Lukas plaas drie wondertekens bymekaar. Die drie tekens wys na die betekenis van Jesus se sterwe: die duisternis wys na God se oordeel oor die sonde. Die skeur van die voorhangsel verwys na God se sluiting van die tempel...