Die Evangelie volgens Lukas: Jesus word gekruisig (Luk 23:33-43) – Francois Malan
Lukas se verhaal van die kruisiging gebruik ses gedeeltes uit Markus wat hy verwerk: verdeling van die klere, kruis opskrif, spottende volksleiers, duisternis, voorhangsel wat skeur, Romeinse offisier onder die kruis. Die meeste ander dele kom slegs in Lukas voor,...