Geloofsekerheid – Jan van der Watt
Sannie vra: a) In watter boek in die Bybel kom die woord GELOOFSEKERHEID die meeste voor. b) Die DIE BOEK VAN DIE LEWE, hoeveel keer kom dit voor in die Bybel. c) Hoeveel keer sal jou naam uitgewis word uit...

Maude vra Salomo: In die Etiopiese Kebra Nagast word in detail beskryf dat die koningin van Skeba ‘n seksuele verhouding met Salomo gehad het, iets wat ek nêrens in die Bybel raakgelees het nie. Antwoord Prof Jan van der Watt...
Suzette vra: Die Bybel sê waar daar 2 of meer saam bid, daar is Ek. Dat God is daar as tmeer saam bid. As dit jy alleen is, word die boodskap nog as ‘n gebed opgestuur deur die Heilige Gees?...
Martie vra: Ek het onlangs die argument gehoor dat daar nerens in die Bybel staan dat na Jesus se kruisdood, ons nog ons sondes moet bely nie, want Jesus het reeds vir dit aan die kruis gesterf. Is dit so...