Die Evangelie volgens Lukas: Jesus se gebedstryd by die Olyfberg (Luk 22:39-46) – Francois Malan
22:39 Onder die paasfees se volmaan vertrek Jesus en sy dissipels uit die stad, loop deur die Kedronspruit en gaan soos gewoonlik na die Olyfberg, oos van die stad. Anders as Markus en Mattheus noem Lukas nie die Hebreeuse naam...