Die Evangelie volgens Lukas: ’n Vermaning tot nugterheid en waaksaamheid (Luk 21:34-36) – Francois Malan
21:34-35 In die lig van die erns van die eindoordeel, waarsku Jesus al sy volgelinge deur die eeue: ‘Wees op julle hoede (prosechō om in ’n konstante toestand van gereedheid te wees om kennis te neem van enige gevaar, nood,...