Die sondige natuur ná regverdigmaking – Hermie van Zyl
Jurgens vra: Martin Luther het gesê ons is terselfdertyd regverdige en sondaar. Die praktyk bewys dit tog duidelik. Wat is die oorsprong van sonde ná regverdigmaking? Pelagius het geglo die mens sondig sommer net uit navolging of gewoontes. Wat is...