Die Evangelie volgens Lukas: Die koninkryk van God en die kindertjies (Luk 18:15-17) – Francois Malan
Lukas verkort Markus 10:13-16. Die optrede van Jesus en die verhaal van die ryk jongman sluit aan by die gelykenis van die tollenaar en Fariseër en by Jesus se woord oor wie in die koninkryk van God ingaan, wie aangeneem...