Deuteronomium 11 – Herrie van Rooy
Jan vra: In Deut 11 hou die Here die seen en die vloek aan Israel voor. Seën as hulle luister na die gebooie van die Here en vloek as hulle nie luister na die gebooie van die Here nie en...
Jan vra: In Deut 11 hou die Here die seen en die vloek aan Israel voor. Seën as hulle luister na die gebooie van die Here en vloek as hulle nie luister na die gebooie van die Here nie en...
17:20 Die Fariseërs het Jesus op ’n keer gevra wanneer die koninkryk van God kom, want hulle het die genesing van ’n melaatse beskou as ’n opwekking uit die dood deur die Messias-koning wat hulle so dringend verwag. Jesus gee...
Vir die derde keer sê Lukas dat Jesus op pad is na Jerusalem, (9:51; 13:22; 17:11). Hy gaan daarheen om te sterf vir die sonde van die wêreld (vgl. die gesprek oor sy uittog wat Hy in Jerusalem tot vervulling...
Charl vra: Slegs uit die Bybel kom die antwoord oor wat God se wil is. Die wêreld mag miskien ‘n opinie hê, maar dit is van geen waarde vir die kind van God nie. Die feit dat die vrou in...