Die Evangelie volgens Lukas: Die gelykenis van die groot feesmaal (Luk 14:15-24) – Francois Malan
14:15 Die tafelgesprek eindig met Jesus se onderig na aanleiding van die opmerking wat een van die gaste maak oor wat Jesus gesê het van die opstanding van die regverdiges. Die gas het opgemerk dat wie ookal ‘brood eet’ (vgl....