Die Evangelie volgens Lukas: Die smal deur na die koninkryk van God (Luk 13:22-30) – Francois Malan
13:22 Lukas herinner sy lesers dat Jesus op pad is na Jerusalem. Maar Jesus is nie haastig nie, en die reis neem lank. Die imperfektum van die woord dieporeueto verwys na ’n wye reis en deeglike besoek aan stadjies en...