Die Evangelie volgens Lukas: Jesus bring die tyd vir beslissing (Luk 12:49-53) – Francois Malan
12:49-50 In die Ou Testament word dikwels gepraat van mense wat deur vuur getoets en geoordeel word, of oorweldig word deur ’n see van moeilikhede (Ps 66:10-12; 69:2-3; Jes 43:2-4), maar doop is nie ’n Ou Testamentiese begrip nie, hoewel...