Beloftes gemaak en gebreek – Hermie van Zyl
Leser vra: Ek is 63 jaar oud en die afgelope plus minus vier jaar jaag ‘n belofte my wat ek aan Jesus gemaak het toe ek omtrent 34 jaar oud was, en nie nagekom het nie. My vraag: Kan so...
Leser vra: Ek is 63 jaar oud en die afgelope plus minus vier jaar jaag ‘n belofte my wat ek aan Jesus gemaak het toe ek omtrent 34 jaar oud was, en nie nagekom het nie. My vraag: Kan so...
Die gedeelte oor die vrou wat Jesus se moeder seën kom slegs in Lukas voor, wat in sy Evangelie veral aandag gee aan vroue. Die seënwoord van Jesus in Matteus 12:49 kom na aanleiding van sy moeder en sy broers...
11:14-15 In hierdie gedeelte gaan dit vir Lukas nie soseer oor die genesing nie, maar oor die mense se teenstand teen Jesus. Dit gaan vir hulle om sy mag/gesag. Kortliks word vertel dat Jesus die stomme duiwel uit die man...
Jesus skilder vir sy dissipels ’n humoristiese situasie om hulle te laat nadink oor hoe hulle sal optree in so ’n noodsituasie. Hy doen dit om hulle te leer hoe om hulle Vader vrymoedig in gebed te nader, en wat...