Die Evangelie volgens Lukas: Jesus se onderrig oor gebed (Luk 11:1-13) – Francois Malan
Teenoor Matteus 6:9-13 se sewe bede, bied Lukas vyf bede aan in die gebed wat Jesus sy dissipels leer. In Matteus is dit deel van die bergrede se onderrig in verskeie sake, en as een van die drie algemene instruksies...