Die Evangelie volgens Lukas: Wie is die belangrikste? (Luk 9:46-48) – Francois Malan
9:46 Hoewel God die betekenis van Jesus se lydensweg vir sy volgelinge verberg het, wys die derde kort berig na hulle aandeel aan hulle onbegrip. Hulle kon Jesus nie verstaan nie, want vir Jesus is die enigste ware grootheid die...