Die Evangelie volgens Lukas: Jesus se beoordeling van Johannes die Doper (Luk 7:24-35) – Francois Malan
7:24-26a Hierdie gedeelte stem grootliks ooreen met Matteus 11:7-19, wat wys op ’n gemeenskaplike bron vir die twee weergawes. Na die vertrek van Johannes se gesante vra Jesus die skare, wat saam met Hom is, uit oor hulle opinie van...