Die Evangelie volgens Lukas: Moenie oordeel nie (Luk 6:37-42) – Francois Malan
6:37-38 Die barmhartigheid wat gevra word, word hier verduidelik met ’n samevattende sin aan die einde: Met die maat waarmee julle meet, sal vir julle gemeet word. Twee soorte maatstawwe word teenoor mekaar gestel: oordeel en barmhartigheid, elk met twee...