Die Evangelie volgens Lukas: ’n Genesing op die Sabbat (Luk 6:6-11) – Francois Malan
6:6 Lukas beklemtoon hier dat Jesus die Heer is oor die Sabbat en oor liggaamsgebreke. Die genesing vind op ’n ander Sabbat plaas. Die mense se wettiese verkramptheid laat alle liefde verdwyn, en Hy kom om hulle uit hulle verknegting...