Die Evangelie volgens Lukas: Jesus genees ’n melaatse (Luk 5:12-16) – Francois Malan
Hier volg Lukas vir Markus (Mark 1:40-45), verkort dit, gee ’n eie inleiding en ’n omwerking van die slot. 5:12 Die inleiding volg op 4:44 se preektoer deur Palestina. Jesus kom in een van die dorpe, en skielik staan daar...