Die Evangelie volgens Lukas: Jesus begin met sy prediking (4:14-30) – Francois Malan
4:14-15 Nadat Jesus vir 40 dae in die woestyn van Judea versoek is, gaan Hy terug na Galilea in die krag van die Heilige Gees. Galilea (van die Hebreeuse woord ‘galil’ vir ’n sirkel) is die provinsie in die noorde...