Die Evangelie volgens Lukas: Johannes die Doper vervolg (Lukas 3:7-20) – Francois Malan
3:7-9 Johannes se oproep tot bekering 3:7 Lukas praat van ’n groot skare mense wat gekom het om deur Johannes gedoop te word. Oor hulle motiewe spreek hy hulle aan as ‘addergeslag’ (volgens Matteus 3:7 word slegs die Fariseërs en...