Die Evangelie volgens Lukas: Die baba Jesus (Luk 2:21-40) – Francois Malan
2:21 Jesus word besny Soos die Here die besnydenis voorgeskryf het as die teken van God se genade-verbond met Abraham en sy nageslag (Gen 17:10-12), word Jesus op die agtste dag in Betlehem besny. By dié geleentheid word sy naam...