Die Evangelie volgens Lukas: Die geboorte van Johannes die Doper (1:57-66) – Francois Malan
1:57 Die tyd wat Elisabet geboorte moes gee is vervul (pimplemi, ten volle gevul) – ’n Hebreeuse uitdrukking soos in Genesis 25:24, wat ’n voltooiing is van die voorspelling in 1:20 oor die woorde wat op hulle vasgestelde tyd in...