Die oue weerklink in die nuwe: Jesus is die Koning – Jan van der Watt
D) Jesus is die Koning – hy is uit die stam en wortel van Dawid ‘n Mens kan byna nie verstaan wie Jesus is as jy nie weet dat Hy deur die vroeë Christene as die nuwe Koning van God...