Die oue weerklink in die nuwe: Moses (2) – Jan van der Watt
Maar in dieselfde gedeelte kritiseer Paulus ook die era van Moses en die wet, of laat ons liewer sê dat hy dit in die regte perspektief plaas. Hy sê dat as die Jode die wet lees, is dit asof ‘n...