Mense en Redding: Die Johannese geskrifte (2) – Jan van der Watt
Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. God is die lewende God (5:26) en as Jesus wêreld toe kom, bring hy die ewige...