14 Desember: Sendingwerk is spanwerk. – Jan van der Watt
3 Joh 1-15 (1-15) Daar is die verhaal van ʼn ateïs wat met die engel Gabriël gesels het. (Gabriël is mos God se boodskapper). Hy vra toe watter plan God gemaak het om sy goeie nuus oor die wêreld te...