Salomo en die koningin van Skeba – Jan van der Watt
Vraag Maude vra: Salomo: In die Etiopiese Kebra Nagast word in detail beskryf dat die koningin van Skeba ‘n seksuele verhouding met Salomo gehad het, iets wat ek nêrens in die Bybel raakgelees het nie. Antwoord Prof Jan van der...