12 Desember: Bid beteken om te luister. – Jan van der Watt
1 Joh 5:1-21 (fokus 5:14-21) Soms dink ons gebed is om baie te praat. Dit is eintlik anders om. Werklike gebed begin by luister. Gebed beteken om eers na jouself te luister – om eerlik te kyk wat diep binne...