6 Desember: God tel anders. – Jan van der Watt
2 Pet 3:1-18 (fokus 3:8-13) As ons oorsee gaan leer my vrou eerste hoe om in die vreemde taal te tel. ʼn Mens moet immers kan sê hoeveel appels jy wil hê, uitvind hoeveel dit kos en jou geld reg...
2 Pet 3:1-18 (fokus 3:8-13) As ons oorsee gaan leer my vrou eerste hoe om in die vreemde taal te tel. ʼn Mens moet immers kan sê hoeveel appels jy wil hê, uitvind hoeveel dit kos en jou geld reg...
Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. Die verskillende aspekte van die breër verhaal van redding word natuurlik deur die verskillende skrywers op...
2 Pet 2:11-22 (fokus 2:20-22) ʼn Mens se geestelike lewe is soos bergklim – ʼn mens gly maar altyd op pad boontoe ʼn bietjie terug. Die groot vraag is egter of jy ten spyte van die teruggly tog op die...
Anna vra: In Matt 10:28 staan God kan LIGGAAM en siel in die hel werp. Wanneer gebeur dit? Die liggaam is dan in die graf? Gaan die fisiese liggaam dan eendag hel toe, asook jou siel? Antwoord: Prof Hermie...