Die Dood – Franscois Malan
Celeste vra My ma is die 21 ste Augustus 2017 oorlede op 69 jarige ouderdom. Sy was gesond en lus vir lewe. skielik word sy siek en binne ‘n maand sterf sy. Hoe verwerk jy dit?? Sy was my steunpilaar...

Heb 6:4-7:10 (fokus 6:4-12) ʼn Lui boer sal jy van ver af uitken. Hy is met allerhande ander dinge besig, behalwe om te boer. Hy sal ywerig vir jou vertel waarmee hy so besig is, maar as dit by doen...
Leser vra Gebed onder moeilike omstndighede Ek het nie ‘n vraag nie, wil net dankie sê vir Die Boodskap-Vertaling, dit laat my die Woord beter verstaan. Verder, ek vra dringend gebed. My man is ‘n volslae alkoholis, ons is al...
Hebreërs 5:1-6:3 (fokus 5:11-6:3) Die Here wil hê ons moet volwasse Christene word en ons kan dit alleen word as ons in ons kennis van God groei. Die logika is eenvoudig: hoe meer ons van Hom weet, hoe beter kan...