02 Oktober: Laat jou liefdesvlam opflikker. – Jan van der Watt
1 Thes 4:1-12 (fokus 4:1-8) ‘n Huwelik is harde werk en vat baie energie. Dit vat baie energie om alles te laat werk, maar dan is die goeie vrugte wat jy pluk ook baie. Party mense spandeer ook baie negatiewe...